Gratis hulpbron
Dek die Tafel vir Herlewing
40-Dae Gebedsfokus op die Landbou
Laai die volledige Gebedsfokus gratis af. Bid hierdie 1-minuut gebede as deel van jou tafelgebed en gebruik dit ook as deel van jou persoonlike gebedstyd, saam met jou gesin, gemeente of gemeenskap.
PDF · 65 bladsye · Afrikaans
Laai die PDF af