Gebedsfokus 2017 – Boer voor die Troon

Hierdie hersiene weergawe van die 2011 “40 Dae Gebedsfokus op die Landbou” is nou meer relevant as ooit tevore.  Vanuit talle oorde word ons opgeroep om “te boer voor die Troon” (in gebed te verkeer).  Hierdie 40 kort oordenkings motiveer die leser om ‘n sinvolle gebedslewe aan te kweek.

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul:


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post