Gebedsfokus 2017 – Boer voor die Troon – Handleiding vir Gebed

Hierdie praktiese gebedshandleiding is ’n werkboek wat jy altyd in jou stiltetyd kan gebruik;  wat jy as handleiding kan gebruik om jou te leer bid; wat jou kan help om Gees-geïnspireerde inhoud aan jou gebede te gee;  wat jou kan toerus om intieme tyd in gebed met die Here te spandeer.  Die handleiding kan op sy eie gebruik word, maar gaan ook hand-aan-hand met ons “40 Dae Gebedsfokusse” waardeur ‘n verskeidenheid van temas, jaarliks vanaf 1 September tot 10 Oktober, behandel word.

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul:


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post