Gebedsfokus 2016 – Finansiële Vryheid

Finansiële vryheid is meer as net ’n mooi ideaal.  Dis binne jou bereik as jy die tydlose ekonomiese beginsels wat God in sy Woord aan ons gee, ken en toepas.  Die wêreld dink radikaal anders oor geld en besittings as wat die Woord van God ons leer.  Dís die rede vir die ekonomiese chaos rondom ons.  Daarom moet ons God die geleentheid gee om ons denke deur sy Woord te vernuwe.  Die eerste tree op die pad van finansiële vryheid is om te erken dat álles aan die Here behoort.  Óók dit wat ek en jy het.  Ons is nét rentmeesters van alles wat die Here in ons sorg plaas.


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post