Gebedsfokus 2014 – beVry om op te staan

Daar is te veel Christene wat gered is, maar steeds met pyn leef.  Hulle is kinders van God, maar steeds verstrengel in sonde.  Hulle is vry, maar dink nog soos slawe.  Hulle oorleef, maar hulle leef nie in oorwinning nie.  Hulle glo in God, maar hulle sukkel om God te glo.  Hierdie probleem word daadwerklik aangespreek.   Die fokus val eerstens op die Koning wat mense bevry om op te staan.  Daarna word die leuens en werkswyse van die duiwel ontmasker.  Lesers word ook gehelp om hul herstelde verhouding met God, hulle identiteit in Christus, asook hulle roeping te verstaan.  Van die mees algemene dinge wat Christene verhinder om op te staan word bespreek, waarna om bevryding gebid word.  Die 40 oordenkings kan jou help om op te staan en in oorwinning te lewe!

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul.


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post