Gebedsfokus 2013 – Die Koninkryk kom in die Landbou

Aan die hand van 40 oordenkings word lesers gehelp om die Koninkryk te verstaan; hulle word uitgenooi om in die Koninkryk te deel en toegerus om daagliks as burgers van die Koninkryk te leef en boer.  Onbybelse opvattings wat die Koninkryk ondermyn, word uitgewys.  Die verskil tussen die Koninkryk van God en die Koninkryk van Duisternis word aan die hand van praktiese voorbeelde illustreer.  Die lesers word telkens opgeroep om na die Koning te luister en te bid vir die koms van die Koninkryk in die landbou.

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul.


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post