Gebedsfokus 2011 – Boer voor die Troon

Die doel van hierdie gebedsfokus is nie om vir gelowiges meer kennis oor gebed te gee nie, maar eerder om hulle te motiveer om die voorreg van gebed ten volle te benut. Gebed in die Naam van Jesus is wesenlik belangrik as ons landbou wil transformeer na Living and Farming God's Way. Dit is ook die sleutel tot die oplossing van probleme in die landbou. Bid sonder ophou!

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul.

Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post