Gebedsfokus 2010 – Grondhervorming

In 40 kort oordenkings word stilgestaan by landboutransformasie en grondhervorming. Die inhoud word op verskillende maniere aangebied: lering, stories, getuienisse, voorbeelde, praktiese wenke en geloofs-verklarings. Die bied aan die leser duidelike Bybelse riglyne. Naas doelgerigte gebed vir hierdie belangrike saak, is die doel van die gebedsfokus om die grondhervormingsgesprek positief te beïnvloed en gelowiges te help om met wen-wen-oplossings vorendag te kom.

Laai jou gratis eboek af deur die volgende vorm in te vul.


Jou Naam en Van (vereis)

Jou Epos adres (vereis)

Jou Provinsie(streek) (vereis)

Related Post