Gebed vir Grondhervorming (2)

Die volgende gebed is gebore uit my worsteling met die Here oor grondhervorming. Op grond van die Skrif is ek oortuig dat ons vir en namens ander by God kan intree (vgl. Genesis 18:16-33; Numeri 14:1-20; Nehemia 1:4-11; Jesaja 53:11-12 en Lukas 23:34). Daarom bely ek die oorsaak van diĆ© krisis namens landbouers. Ek doen […]
Gebed vir Grondhervorming

Here, ons aanbid U. Aan U behoort alle grond en U leer ons hoe om te boer (Levitikus 25:23; Psalm 24:1 en Jesaja 28:23-29). Ons erken u reg om u grond te gee aan wie U wil. Leer ons almal in Afrika om goeie rentmeesters van u grond te wees. Leer ons om in liefde […]